Die psigopaat as kliënt in die Maatskaplike Werk
- Authors: Venter, Pieter Viviers
- Date: 1977
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Masters , MSocSc
- Identifier: vital:21106 , http://hdl.handle.net/10962/6410
- Full Text:
- Date Issued: 1977

Gewestelike verskynsels in die Afrikaanse spreektaal van Oos-Kaapland met spesiale verwysing na Albanie
- Van der Mescht, J W F (Johannes Willem Frederik)
- Authors: Van der Mescht, J W F (Johannes Willem Frederik)
- Date: 1977
- Subjects: Afrikaans language -- Dialects
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Masters , MA
- Identifier: vital:3643 , http://hdl.handle.net/10962/d1014568
- Description: By 'n dialekgeografiese studie van hierdie aard sal dit by uitstek die verstandigste wees om te begin by 'n omgewing waarin die ondersoeker gebore is en grootgeword het. Die omgang van die ondersoek en die uitgestrektheid van die gebied wat hierby betrokke is maak dit egter vir 'n boorling net so moeilik as vir 'n goeie waarnemer uit enige ander spraakgebied wat ook daartoe in staat behoort te wees om bepaalde foniese, leksikale, grammatiese, semantiese en sintaktiese verskynsels, eienaardighede en tendensies in die spreektaal op te merk. My bekendheid en omgang met Afrikaanssprekendes in hierdie streek wil ek nietemin kortliks soos volg aandui: (a) Wat vir hierdie studie as "randgebiede" beskou kan word. Gebore en opgegroei in Willowmore (19 jaar), onderwysopleiding op Graaff-Reinet (3 jaar). Onderwysondervinding In die distrik Steytlerville (2 ½ jaar). (b) Die eintlike ondersoekgebied. Onderwysondervinding in Oos-Londen en omgewing (6 jaar) , Grahamstad (10 ½ jaar) afgesien van talle lisensies in Oos-Londen en Port E1izabeth en besoeke aan omliggende dorpe en distrikte.

Die administratiewe funksionering van bewindsinstellings in die Ciskei met besondere verwysing na plaaslike bestuur
- Authors: Groenewald, David Marais
- Date: 1976
- Subjects: Public institutions -- Administration -- South Africa -- Ciskei , Public institutions -- Management -- South Africa -- Ciskei , Public institutions -- Government -- South Africa -- Ciskei
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Masters , MA
- Identifier: vital:2877 , http://hdl.handle.net/10962/d1012099 , Public institutions -- Administration -- South Africa -- Ciskei , Public institutions -- Management -- South Africa -- Ciskei , Public institutions -- Government -- South Africa -- Ciskei
- Description: As gevolg van die ongekonsolideerde aard van die Bantoegebiede in die Ciskei is dit onmoontlik om diè gebied te begrens binne bepaalde relief kenmerke, soos bv. berge en riviere; of selfs binne administratiewe grense soos bv. magistraatsdistrikte. Intro., p. 1
- Full Text:
- Date Issued: 1976

Enkele eksistensiële elemente in die prosawerk van Willem Elsschot
- Authors: Saayman, Ellen Tertia
- Date: 1975
- Subjects: Elsschot, Willem, 1882-1960 -- Criticism and interpretation
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Masters , MA
- Identifier: vital:3634 , http://hdl.handle.net/10962/d1013113
- Description: Elsschot word dikwels 'n siniese skrywer genoem. Alvorens die geldigheid, al dan nie, van hierdie stalling nagegaan word, volg 'n aantal definisies om te probeer bepaal wat sinisme is. Van Dale gee die volgende verklaring van die woord CYNISCH: "schaamteloos ongevoelig, een stuitend of pijnlijk ongeloof in het goede aan den dag leggende, niet gelovende aan oprechtheid of deugd bij de motieven en daden der mensen en dit met spottende lach of op scherpe,sarcastische wijze laten blijken". Intro., p. 1.
- Full Text:
- Date Issued: 1975

Paradoks as poësie: 'n ondersoek na enkele aspekte van die poësie van Breyten Breytenbach
- Authors: Van der Merwe, Anna Maria
- Date: 1975
- Subjects: Breytenbach, Breyten -- Criticism and interpretation
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Doctoral , PhD
- Identifier: vital:3636 , http://hdl.handle.net/10962/d1013302
- Full Text:
- Date Issued: 1975
- Authors: Van der Merwe, Anna Maria
- Date: 1975
- Subjects: Breytenbach, Breyten -- Criticism and interpretation
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Doctoral , PhD
- Identifier: vital:3636 , http://hdl.handle.net/10962/d1013302
- Full Text:
- Date Issued: 1975
'n Ondersoek na Afrikaanse beskouings oor die kortverhaal met besondere verwysing na enkele nuwer Afrikaanse verhale
- Authors: Du Toit, P A
- Date: 1974
- Subjects: Short stories, South African (Afrikaans) -- History and criticism
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Masters , MA
- Identifier: vital:3628 , http://hdl.handle.net/10962/d1011504 , Short stories, South African (Afrikaans) -- History and criticism
- Description: Dit is reeds deur andere gese: dat die "vernuwing van Sestig" in die Afrikaanse prosa die Afrikaanse prosakritiek tot bestekname gedwing het soos die vernuwing in die poësie van Dertig die kritiek van daardie tyd. En waar die vernuwing in die prosa ook op die gebied van die kort prosakuns so duidelik op die voorgrond was, kan daar wel gevra word: hoe geldig is die teorieDit is reeds deur andere gess: dat die "vernuwing van Sestig" in die Afrikaanse prosa die Afrikaanse prosakritiek tot bestekname gedwing het soos die vernuwing in die poesie van Dertig die kritiek van daardie tyd. 2 En waar die vernuwing in die prosa ook op die gebied van die kort prosakuns so duidelik op die voorgrond was, kan daar wel gevra word: hoe geldig is die teorieë wat in Afrikaans so eksplisit oor die "kortverhaal" opgestel is vir die nuwer Afrikaanse verhaalkuns? en daarby: hoe geldig is die nuwer, meer teksgerigte beskouings in Afrikaans? Die vraag is die kern van die huidige studie.
- Full Text:
- Date Issued: 1974

'n Evaluering van onderwysvoorsienings en onderwysfasiliteite in die Karoo-distrikte Aberdeen, Graaff-Reinet, Jansenville-Klipplaat en Murraysburg vir die hoofbevolkingsgroepe Blank, Kleurling en Bantoe
- Authors: Dreyer, J N
- Date: 1973
- Subjects: School facilities -- South Africa -- Eastern Cape Colored people (South Africa) -- Education Black people -- Education -- South Africa -- Eastern Cape White people -- Education -- South Africa -- Eastern Cape
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Masters , MEd
- Identifier: vital:1963 , http://hdl.handle.net/10962/d1011490
- Description: Die ondersoek handel oor onderwysaangeleenthede in die vier Karoo-distrikte Aberdeen, Graaff-Reinet, (wat Adendorp insluit), Jansenville-Klipplaat en Murraysburg. Die ondersoek wil ten aanvang wys op n verskynsel waaroor Morton hom soos volg uitlaat: "There is an inevitable time-lag between the evolution of an educational system and the society and the culture that it serves, and from which it stems". Chapter 1, p. 1.
- Full Text:
- Date Issued: 1973

'n Kritiese oorsig en studie van die werkinge van die bemarkingswet van 1937, tot en met die gewysigde en gekonsolideerde wetgewing van wet 59, van 1968 [Deel I]
- Authors: Smith, Evert Frederik
- Date: 1972
- Subjects: Mohair -- Marketing , Mohair industry -- South Africa , South Africa. Mohair Board
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Masters , MCom
- Identifier: vital:1113 , http://hdl.handle.net/10962/d1014359
- Description: [From Introduction]. Navorsing oor hierdie proefskrif het meegebring dat die Bemarkingswet (soos gewysig) en die Suid-Afrikaanse Sybokhaarbedryf, intensief behandel en ontleed moes word om gevolgtrekkings te maak. Die navorsing het 'n baie wye veld gedek en aan die einde van elke hoofstuk, wat voltooi is, is die bron van inligting wat nageslaan is, genoem. Aan die einde van hierdie verhandeling en sitasie, sal die geografiese verwysings meer volledig aangetoon word. Daar was so baie bronne van navorsing dat alleenlik die belangrikste volgens my mening genoem en opgesom kon word. Omdat opsommings en gevolgtrekkings gemaak moes word van die bestaande inligting in sy geheel, is daar nie spesifiek kwoteer van waar sekere inligting bekom is nie. Deel I van hierdie proefskrif behandel die Bemarkingswet, sy ontstaan, kritiek en beginsels. Deel II handel oor die Sybokhaarraad, sy ontslaan, soos dit onder die Bemarkingsraad as In Beheerraad ressorteer, hoe hy daarin geslaag het om die Bemarkingswet toe te pas en sekere aanbevelings en opmerkings met betrekking tot die werkinge daarvan.
- Full Text:
- Date Issued: 1972

Ironie en ek : aspekte van die ironie as struktuurfaktor in die romanwerke van Marnix Gijsen
- Authors: Steyn, Karin
- Date: 1971
- Subjects: Irony in literature , Gijsen, Marnix, 1899-1984 -- Criticism and interpretation , Dutch fiction -- 20th Century
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Masters , MA
- Identifier: vital:3635 , http://hdl.handle.net/10962/d1013287
- Description: From Nawoord, p. 182. Ironie word in Gijsen se oeuvre nie alleenlik op 'n besondere wyse gebruik as 'n vorm van spel met woorde ter versiering of tot vermaak van die leser nie, maar irornie vorm ook 'n allerbelangrikste aspek van die struktuur van sy verhale. Gijsen "gebruik" nie in die eerste plaas ironie om die een of ander doel te bereik nie. Sy werke is ironies, en 'n begrip van die ironiese struktuur is in elke verhaal essensieel vir "n begrip van die verhaal self.
- Full Text:
- Date Issued: 1971

Opname van die Kaapse Middelland en Karroogebied: deel 1: n Geografiese studie van die Kaapse middelland- en Karroogebied, met spesiale verwysing na die fisiografie en elemente van bodembenutting
- Authors: Badenhorst, J J
- Date: 1970
- Subjects: Geology -- South Africa Geomorphology -- South Africa Agriculture -- South Africa Orange/fish river project Sheep -- South Africa Goats -- South Africa Chicory -- South Africa Pineapple industry -- South Africa Feeds -- South Africa Forests and forestry -- South Africa Fruit -- South Africa South Africa -- Climate South Africa -- Geography
- Language: Afrikaans
- Type: Book , Text
- Identifier: http://hdl.handle.net/10962/2612 , vital:20309
- Description: In 1966 het die Karoo-ontwikkelingvereniging die Universiteit Rhodes genader met 'n versoek dat die Universiteit Rhodes se Instituut vir Sosiale en Ekonomiese Navorsing 'n sosio-ekonomiese Opname van hulle streek sou maak om 'n feitegrondslag vir ontwikkelingsbeplanning te verskaf in afwagting van die voltooiing van die Oranjerivier-projek. Soortgelyke versoeke is van die Middellande-Ontwikkelingsvereniging en die Vereniging van Openbare Liggame van die Suid-Oostelike Distrikte ontvang. Nadat die Departement van Beplanning, wat die idee van 'n streeksopname sterk ondersteun het, geraadpleeg is, is daar ooreengekom dat hoewel Port Elizabeth en sy agterland 'n gemeenskaplike ekonomiese eenheid vorm, die gebied onderverdeel kon word, en dat die Universiteit van Port Elizabeth verantwoordelikheid vir die stedelike gebied Port Elizabeth en Uitenhage sou aanvaar, en die Universiteit Rhodes, deur die Instituut vir Sosiale en Ekonomiese Navorsing die Opname van die binnelandse gebiede sou lei. , Digitised by Rhodes University Library on behalf of the Institute of Social and Economic Research (ISER)
- Full Text:
- Date Issued: 1970

Die sielkundige aanpassing van drie groepe Bantoes volgens die Rorschach toets
- Authors: Du Preez, Pieter Hendrik
- Date: 1968
- Subjects: Rorschach test Black people -- South Africa -- Psychology Ethnopsychology
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Doctoral , PhD
- Identifier: vital:3203 , http://hdl.handle.net/10962/d1011495
- Description: Die huidige belangrike rol wat die Bantoe van Afrika in internasionale sake speel, is welbekend. So ook die belangrikheid van die Suid-Afrikaanse Bantoe. Hierdie belangrikheid van die Bantoe het egter verbasend skielik en vinnig gekom, so vinnig dat wetenskaplike kennis van hom as mens, nie kon tred hou nie, met die gevolg dat die beskaafde wereld hom swak ken. Die doel van hierdie proefskrif is dan ook om meer Iig te probeer werp op die persoonlikheid van die Bantoe en die lnvloed wat die snel veranderende omstandighede op hom uitoefen. Ten einde die maksimum waarde uit die Rorschach toets wat aangewend is, te verkry, is dlt nodig om beide die determinants berekenings sowel as die inhoudsanalise in berekening te bring. Vir navorsingsdoeleindes waar die resultate van verskeie proefpersone saamgevoeg word in verskiIlende groepe, is dit egter 'n moelIike taak om die gegewens kwantitatief hanteerbaar te kry. Dit is die rede waarom in hierdie studie van ordeskale gebruik gemaak is wat vir die doel heel doeltreffend blyk te gewees het.
- Full Text:
- Date Issued: 1968

J L B Smith: sy lewe en werk
- Date: 1968
- Subjects: Smith, J.L.B. (James Leonard Brierley), 1897-1968
- Language: Afrikaans
- Type: Text
- Identifier: vital:15056 , http://hdl.handle.net/10962/d1020238
- Full Text:
- Date Issued: 1968
- Date: 1968
- Subjects: Smith, J.L.B. (James Leonard Brierley), 1897-1968
- Language: Afrikaans
- Type: Text
- Identifier: vital:15056 , http://hdl.handle.net/10962/d1020238
- Full Text:
- Date Issued: 1968
Mite-poësie : die mite-skepping in die poësie van William Butler Yeats en Adriaan Roland Holst
- Authors: Milne, Sarah Elizabeth
- Date: 1967
- Subjects: Yeats, W. B. (William Butler), 1865-1939 -- Poetic works , Yeats, W. B. (William Butler), 1865-1939 -- Criticism and interpretation , Roland Holst, Adrianus, 1888-1976 -- Criticism and interpretation , English poetry -- 20th century -- History and criticism , Dutch poetry -- 20th century -- History and criticism , Mythology, Celtic , Mythology in literature
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Masters , MA
- Identifier: vital:3640 , http://hdl.handle.net/10962/d1013518
- Description: In my kennismaking met die poësie van Yeats en Roland Holst het ek onvermydelik opgemerk dat hulle sekere simbole ooreenkomstig gebruik, dat hulle dieselfde hoë, aristokratiese waardes handhaaf en gevolglik 'n afkeer het van die moderne massa-demokrasieë. Later het ek ontdek dat albei digters sterk in die Keltiese mites en sages belang gestel het en dat Roland Holst Yeats as 'n belangrike invloed eien. Dit alles, en die feit dat hulle albei enkele gegewens uit die Griekse mitologie daarby voeg in wat hulle "mites" word, het my voorgekom as goeie rede vir 'n vergelykende studie. So 'n ideë-studie het egter gedreig om iets heel anders te word as die literêre beskouing wat ek beoog het. Geleidelik het dit egter geblyk dat die mite méér moet wees dan die ideë-sisteem; en juis dit waardeur die mite meer is dan ideë-sisteem het die belangrikste regverdiging geword vir 'n vergelykende studie, en terselfdertyd, vir 'n toespitsing van die aandag op die poësie.
- Full Text:
- Date Issued: 1967

Poësie in 'n Grensland-situasie : verkenning van die ontwikkeling van 'n tema en 'n houding in die Afrikaanse digkuns
- Authors: Vorster, Jo-Anne
- Date: 1963
- Subjects: Afrikaans poetry -- History and criticism
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Masters , MA
- Identifier: vital:3638 , http://hdl.handle.net/10962/d1013452
- Description: From Introduction. In hierdie studie word 'n poging aangewend om 'n sekere aspek van, en 'n sekere ontwikkeling binne die Afrikaanse Poesie toe te lig. Onder Afrikaanse Poësie verstaan ons enige digwerk in Afrikaans, sy dit epies, liries of dramaties. Omdat ons o.m. belangstel in 'n sekere ontwikkeling, is ons uiteraard op 'n chronologiese indeling aangewys. Verskeie faktore (geskiedenis, kwaliteit van digwerk of gebrek aan kwaliteit, ens.) het daartoe bygedra dat ons in die Afrikaanse Poësie vyf groot periodes het wat vrywel onbestrede aanvaar word: die tydperk van die Genootskappers (vóór 1900); die tydperk van die Driemanskap (tussen 1900 en 1920); die insinking van die twintigerjare (1920 tot 1934); die vernuwing van Dertig (1934 tot 1945); die jongste tydperk (tot 1962). Hierdie algemeen aanvaarde indeling dien ons doel. Dit is egter noodsaaklik om dit onomwonde te stel dat die geesteshouding van die digter, soos ons dit uit die gedig leer ken, van groter belang is by ons studie as die ontstaansdatum van die gedig.
- Full Text:
- Date Issued: 1963

Roman-waarheid en roman-fiksie: 'n ondersoek na die waarheidsgehalte van sekere Afrikaanse aktualiteitsromans en na die waarheidsmaatstaf in die aktualiteitsromankritiek
- Authors: Mulock-Houwer, F A M
- Date: 1963
- Subjects: Afrikaans fiction -- History and criticism
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Masters , MA
- Identifier: vital:3633 , http://hdl.handle.net/10962/d1012910
- Description: Dit het my herhaaldelik getref dat, by die beoordeling van bepaalde tipes Afrikaanse romans, deur die kritici sekere maatstawwe aangelê word wat as artistieke of literêre kriteria nie geldig, nie ter sake nie, en daarom meestal ook ontoelaatbaar is. Ek bedoel meer bepaaldelik die historiese en aktualiteitsromans: genres wat hul tematiese materiaal grotendeels betrek uit die verbye of hedendaagse "werklikheid" van die gemeenskap waartoe, in prakties alle gevalle, én die auteurs én die kritici van daardie romans behoort. Die ongeldige, slegs ten dele geldige of verkeerd gebruikte geldige kriteria vind hul oorsprong in 'n foutiewe vereenselwiging van die letterkundige kriterium "waarheid in die roman" met die aktualiteitsmaatstawwe "objektiewe werklikheid" en "oordeel oor hierdie werklikheid wat in die roman gevel word". 'n Ondersoek na die grondbeginsels van die romankritiek, die mate van ooreenkoms wat die Afrikaaner kritiek daarmee vertoon, en dus ook na die "waarheidsgehalte" van die betrokke romans self, vorm die opset van hierdie verhandeling. In die loop van die ondersoek het dit egter spoedig geblyk dat die onderwerp te wyd was, en dat dit die beste beperk kon word deur te konsentreer op 'n kleiner aantal romans binne een genre. Die keuse het geval op die aktualiteitsroman, en meer bepaaldelik op 'n negetal romans i.v.m. die "nie-blanke aktualiteit" en "rasseverhoudings in Suid-Afrika". Hierdie keuse is gedoen om twee hoofredes. Eerstens omdat die rasseprobleem veral sedert die Tweede Wêreldoorlog en meer bepaaldelik sedert die Atlantiese Oorkonde (1942) dié heersende wêreldprobleem geword het. Die rassebeleid in Suid-Afrika is derhalwe skerp in die lig gestel, met die gevolg dat Suid-Afrikaners daartoe gedryf is om hulle houding nie net in die praktyk te handhaaf nie, maar ook teoretiee en godsdienstig te verdedig. As aktualiteitsprobleem is die rassesituasie dus die interessantste en dié wat die meeste opspraak wek. Die tweede rede vir my keuae is die feit dat die kritieke oor die "romans oor rasseverhoudings", juis weens die aktualiteitstweedrag oor hierdie situasie, die volledigste voorbeeld vorm van die heersende "werklikheid"/"waarheid"-verwarring in die Afrikaanse aktualiteitsroman-kritiek. Die skripsie is in drie hoofdele verdeel: ʹn ondersoek na die waarheidemaatstaf in die kritiek, toepassing van hierdie maatstaf op romans oor die naturel en op die kritieke daaroor, en die verdere uitwerking daarvan i.v.m. romans oor die kleurling. Die nege romans wat ter sprake gebring is, mag beskou word as die noemenewaardigste kuns-en-aktualiteitspogings in hul genre, en tewens as 'n volledige aanduiding van die algemene ontwikkelingsgang van daardie genre. Die gekose volgorde van die romans dien dan ook om twee hooffaktore te omlyn: (a) die ontwikkeling van die aktualiteitsiening vanuit die idilliese plaasverband van Franz se romans, via die beperkte siening van die nie-blanke stadsproblematiek, na ʹn paging tot 'n volledige Suid-Afrikaanse probleemstelling in Rabie se Ons, die Afgod, en (b) die kunsgehalte van die betrokke romans en die mate waarin dit die draagkrag van die tendens beinvloed, en wederom die mate waarin die keuse van die tema en tendens die waarheidsgehal teen draagkrag van die romans as aktualiteitskommentare bepaal. Ons het gevolglik die romans oor die naturel, wat die eerste fase van die aktualiteitsiening behandel, in Deel II geplaas, en die romans oor die kleurling, van die staanspoor af meer problematies van aard, en as groep dié wat die mees gevorderde aktualiteitsiening vertoon in Deel III. Die slotbeskouing is ʹn kort samevatting van die mate van ontwikkeling in die Afrikaanse aktualiteitsroman oor die nie-blanke, en 'n vasstelling van die aard van die werklikheiq/waarheid-digotomie in die kritieke daaromtrent.

Die Christelike en die tragiese: intreerede aan die Universiteit Rhodes
- Authors: Antonissen, R K J E
- Date: 1959
- Language: Afrikaans
- Type: Text
- Identifier: vital:592 , http://hdl.handle.net/10962/d1020661
- Description: Inaugural lecture delivered at Rhodes University , Rhodes University Libraries (Digitisation)
- Full Text:
- Date Issued: 1959

Title not specified
- Performer not specified, Composer not specified, Tracey, Hugh
- Authors: Performer not specified , Composer not specified , Tracey, Hugh
- Date: 1957
- Subjects: Folk Music , Field recordings , Africa, Sub-Saharan , Africa South Africa city not specified f-sa
- Language: Afrikaans
- Type: sound recordings , field recordings , sound recording-musical
- Identifier: http://hdl.handle.net/10962/356611 , vital:64646 , International Library of African Music, Rhodes University, Makhanda, South Africa , Hugh Tracey Commercial Records, Rhodes University, Makhanda, South Africa , TP4349-0001f
- Description: Indigenous music
- Full Text: false
- Date Issued: 1957

Verkenninge in die woordeskat van die poësie met spesiale verwysing na N. P. van Wyk Louw
- Authors: De Villiers, Aart
- Date: 1957
- Subjects: Louw, N. P. van Wyk (Nicolaas Petrus van Wyk), 1906-1970 -- Criticism and interpretation , Afrikaans poetry -- History and criticism
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Masters , MA
- Identifier: vital:3644 , http://hdl.handle.net/10962/d1014742
- Description: [From Introduction]. Soos die titel aandui, wil hierdie skripsie bloot verkenninge wees. Dit sal vir die leser duidelik wees dat dieselfde metode van benadering wat ek hier op sekere aspekte van die woordeskat van van Wyk Louw se poësie toegepas het, ook op ander woordsoorte toegepas sou kan word, en ook op die werk van ander digters. As 'n mens die gegewens wat jy so verkry, histories sou beskou, sou jy 'n baie interessante kykie kry op die ontwikkeling van die woordeskat in die Afrikaanse poësie. ln die beste van een skripsie is so iets egter, soos duidelik sal blyk, nie moontlik nie. Later, voel ek, sou miskien met vrug op dié grondslag voortgebou kan word.

Boerdery in die Suid-Afrikaanse Republiek 1858-1899
- Authors: Naudé, Petrus
- Date: 1954
- Subjects: Agriculture -- South Africa -- History -- 19th century , Agricultural laborers -- South Africa -- History , Agriculture -- Economic aspects -- South Africa -- History , Farmers -- South Africa -- History -- 19th century
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Doctoral , PhD
- Identifier: vital:1092 , http://hdl.handle.net/10962/d1012946
- Description: In Suid-Afrika het die opkoms van die sosialistiese gedagte teen die einde van die negentiende eeu ook merkbare invloed op die staatshuishouding gehad. In die negentiende eeu was die ekonomiese wetgewing, hoofsaaklik onder invloed van die indiwidualisme volgens die leer van "Laissez- faire", daarop gerig om die maksimum welvaart te verkry deur vrye mededinging aan te moedig en te beskerm, en om privaat inisiatief sy gang te laat gaan. Daar het egter geleidelik 'n verandering in hierdie houding en beleid ingetree. Deur 'n verandering in die beskouing omtrent die einddoel van die menslike arbeid en sy ekonomiese bedrywigheid moes die staat uit sosiaal-ekonomiese oorwegings sekere seksies van die samelewing deur spesiale en beskermende wetgewing te hulp kom. Die ontwikkeling van die aandeel wat die staat geneem het in die beheer en bevordering van die welvaart van die boere in die Suid-Afrikaanse Republiek is ' n voorbeeld van die voorgenoemde omwenteling in die ekonomiese en bedryfslewe teen die einde van die vorige eeu. Die staat het aanvanklik weinig gedoen vir die bevordering en beheer van die onderhoudsboerdery. Later, met die veranderde boerderyekonomie, het staatshulp, staatsvoorligting en -beheer egter noodsaaklik geword. Gedurende die laaste jare van die Suid- Afrikaanse Republiek het die owerheid meer en meer verpligtings teenoor die boeregemeenskap aanvaar. Namate die staat groter hulp en diens verskaf het, na dié mate moes hy ook groter beheer uitoefen.
- Full Text:
- Date Issued: 1954

Die aktualiteit in die poësie van A Roland Holst
- Bezuidenhout, Gertruida Catharina
- Authors: Bezuidenhout, Gertruida Catharina
- Date: 1954
- Subjects: Roland Holst, Adrianus, 1888-1976 -- Criticism and interpretation , Dutch poetry -- 20th century -- History and criticism
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Masters , MA
- Identifier: vital:3639 , http://hdl.handle.net/10962/d1013499
- Description: From Verantwoording: By die ondersoek na die rol wat die aktualiteit in die poësie van A. Roland Holst speel, wou ons veral nagaan of die gedigte waarin elemente van die aktualiteit aanwesig is, in wese van sy orige werk verskil. Hoofstuk II, “Teen die Wereld” gaan veral sover dit die inhoud betref, op hierdie vraag in. In die derde en vierde hoofstukke is na aanleiding van ‘n aantal verteenwoordigende gedigte getrag om meer in besonderhede, en ook wat die vorm aangaan, die saak van nader te beskou, en die resultate van die ondersoek is in die Slotbeskouing saamgevat.